Na 'n verbreekte verlowing is Annelie immuun teen mooi mans, of so dink sy tot sy die aantreklike Eugene ontmoet. Eugene steur hom nie aan haar skanse nie hy terg haar, maak haar die hof en sonder haar toestemming is haar hart weer in die mark vir liefde.