Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

die na-dood

Breyten Breytenbach
pubblicato da Human & Rousseau

Prezzo online:
12,16
12,75
-5 %
12,75

In sy jongste bundel kom ons weer onder die indruk van Breytenbach se skerpsinnige én aangrypende digterstem. Die titel verwys na die tyd digby die dood maar ook ná die dood vir Breytenbach ook Dina Dood en roep op vernuwende wyses kenmerkende leitmotiewe op uit sy werk. Die digter is deurgaans bewus van die asimptotiese aard van skryf en tog word die verse 'n poging om die niesêbare op te roep ("daar jou taak, leesskrywer, kyk:/ om die niet se oopgaanwond/ stekie vir stekie met woorde /toe te werk."). Tegelykertyd bied dié laatwerk 'n troos teen die dood wat wag, vir die digter én leser. Onthou word "'n bevrugting van die verlede", en skryf uiteindelik "diep bevredigend/ om die laaste duisternis in jou asem te mag mond in Afrikaans". "Dit is 'n besonderse versameling verse wat 'n groot verskeidenheid bied, oënskynlik oor die alledaagse, maar byna ongemerk ook oor die groot onbeantwoorde vrae wat elke mens vir hulself stel, nader aan die einde van die lewe." Helize van Vuuren

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Poesia

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 17/04/2016

Lingua Africano

EAN-13 9780798172479

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "die na-dood"

die na-dood
 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima