Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Lehandi se matriekjaar begin slegter as 'n rugbywedstryd wat uitgereen het. Haar ma is verloof aan haar aartsvyand se pa en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. Is matriek nie veronderstel om die beste skooljaar van jou lewe te wees nie? Dis wat Lehandi gedink het, maar nou lyk dit asof dinge skielik uitbom! Want die nerdy Peyton het van vakansie af teruggekom met spiere en kontaklense, en dit krap haar hart deurmekaar. En alles verander handomkeer, 180 grade in die verkeerde rigting, wanneer haar vorige BFF Reqita weer terugstap in haar lewe in. In Ek en Prins Donkerkuif en Die Engelsman in my slaai die vorige titels in hierdie gewilde trilogie moes Lehandi haar tienerjare oorleef te midde van drama en uitdagings met bakleierige ouers, skool, vriendinne, ouens en wie weet wat nog . . . Maar dit lyk asof sy haar matriekjaar beslis met 'n bang gaan afsluit!

Dettagli down

Generi Bambini e Ragazzi » Narrativa » Storie d'amore

Editore Human & Rousseau

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 18/01/2017

Lingua Africano

EAN-13 9780798174077

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "'n Blonde bom"

 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima