Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

'n Dans met die Dood

Aniel Botha
pubblicato da Random House Struik

Prezzo online:
7,69
8,44
-9 %
8,44

Toe Aniel Botha sewentien jaar oud was, is haar jare lange, morbiede obsessie oor kos as anorexia nervosa gediagnoseer. Maar vir dié sensitiewe en begaafde skolier met 'n passie vir ballet was die woord 'anorexia', wat 'aptytverlies' beteken, eintlik 'n wanbenaming, want sy was gedurig honger - vir kos, vir rus, vir liefde en aanvaarding, maar veral vir die dood. Niemand, nie eens sy self nie, kon die redes vir haar selfvernietigende gedrag peil nie. Sy is uiteindelik op drie-en-twintigjarige ouderdom op aanbeveling van 'n sielkundige in 'n psigiatriese hospitaal opgeneem. 'n Dans met die dood is Aniel se eie aangrypende beskrywing van die ses weke wat sy in die eetsteurnisafdeling van dié hospitaal deurgebring het, en van die ander pasiënte wat sy daar ontmoet het. Die leser vergesel haar op haar pynlike reis terug van die afgrond, en kry onderweg diep ontstellende insigte in die gemoed van 'n anoreksielyer. Niks word verswyg nie - die leuens, die selfhaat, die komplekse en onstuimige liefde-haat-verhouding met kos, en die wanhopige hunkering na bevryding - of die dood.

Dettagli down

Generi Salute Benessere Self Help » Alimentazione e Diete » Self Help , Scienza e Tecnica » Medicina , Romanzi e Letterature » Romanzi contemporanei

Editore Random House Struik

Formato Ebook con Adobe DRM

Pubblicato 28/03/2011

Lingua Africano

EAN-13 9781770221871

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "'n Dans met die Dood"

 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima