Mondadori Store

Trova Mondadori Store

Benvenuto
Accedi o registrati

lista preferiti

Per utilizzare la funzione prodotti desiderati devi accedere o registrarti

Vai al carrello
 prodotti nel carrello

Totale  articoli

0,00 € IVA Inclusa

Toe die media uitvind dat kaptein Robert Flint en die YouTube-sensasie, Ainly Boyle, in die geheim getroud is, is daar skielik druk uit alle oorde vir 'n volwaardige onthaal. Flint en Ainly besluit op 'n tweede troue by die Blue Beach Hotel vir vriende en kollegas. Maar dinge loop gou skeef wanneer twee van die gaste wat vooraf van die deftige buffet geëet het, vergiftig word. Met kolonel Gerber in die hospitaal en Ainly onder druk van die media, wend Flint hom tot Hinkel. Hy moet die skuldige agter tralies kry voordat daar 'n groter krisis op hande is. Maar Hinkel se gut sê vir hom iets is nie heeltemal pluis nie en, soos gewoonlik, is hy reg...

'N GIFTIGE BUFFET is die twee-en-twintigste van 'n reeks Afrikaanse whodunnit-novelles deur bekende skrywer Anna Emm*! Dit is die ideale leesstof vir enigeen met min tyd, want hierdie korter novelles kan elk binne 'n uur of twee gelees word. Dis positiewe, aksiebelaaide stories wat jy met 'n geruste hart ook vir jou tieners kan aangee.

Dettagli down

Generi Romanzi e Letterature » Gialli, mistery e noir » Romanzi contemporanei

Editore Raven Fiction

Formato Ebook (senza DRM)

Pubblicato 16/04/2021

Lingua Africano

EAN-13 1230004604020

0 recensioni dei lettori  media voto 0  su  5

Scrivi una recensione per "'n Giftige buffet"

 

Accedi o Registrati  per aggiungere una recensione

usa questo box per dare una valutazione all'articolo: leggi le linee guida
torna su Torna in cima